Bek-en-klouseer: KZN-uitbreking kommer vir Vrystaat

Loading player...
Met die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal, word daar kommer uitgespreek oor die impak van die siekte op die veesektor. PD Cilliers, voorsitter van die dieregesondheidsforum van die Vrystaatse RPO, het met OFM gesels oor die omvang van die uitbreking en die maatreëls wat getref moet word om verdere verspreiding te beperk.
16 Mar 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

What's new in Farmer's Weekly - 18 April Edition

Die redakteur van Farmer’s Weekly, Janine Ryan, vertel meer oor die jongste uitgawe wat vandag op die rakke verskyn. Of lees meer aanlyn by farmersweekly.co.za en volg hulle sosiale media-blaaie vir gereelde opdatering.
11 Apr 12AM 2 min

Skaapbestuur: probleemdiere

Johan Gunter gesels met OVK se John Melville oor probleemdiere en die verliese wat boere ervaar met probleemdiere.
11 Apr 12AM 2 min

Risiko van voëlgriep

Die risiko wat voëlgriep vir die landboubedryf en gesondheid van Suid-Afrika inhou is beduidend. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die FairPlay Move se Francois Baird oor ‘n onlangse aanlynberaad wat hulle aangebied het om die saak te bespreek…
9 Apr 11PM 10 min