
Motorsport vereer sy sterre
Loading player...
Bykans 100 deelnemers aan 8 verskillende motorsport kodes vir hulle prestasie in 2024 deur die Namibiese Motorsportvereniging het die geleentheid aangebied. Francois Lottering van Motor Media Namibia was daar.