
Primêre nywerhede dra meeste by tot 2024-groei
Loading player...
Die Namibiese Finansiële Stabiliteitsverslag van 2025 is deur die Bank van Namibië in die hoofstad bekendgestel Die verslag ontleed die prestasie van die Namibiese banke in die ekonomie. Die globale ekonomiese vooruitsigte van verskeie lande het afgeneem en sal na verwagting in die Namibiese binnelandse ekonomie deursyfer. Florette Nakusera, direkteur van finansiële stabiliteit en makroprudensiële toesig by die bank het meer.