BTW is die minste van GNU se bekommernisse

Loading player...
'n Ekonoom aan die Stellenbosse Bestuurskool, André Roux, sê om BTW onveranderd te hou is goeie nuus, maar hy waarsku die regering moet nog 'n groot begrotingsgaping regstel. Hy voeg by met die laer ekonomiese groei wat verwag word, sal belastinginkomste selfs verder krimp. Roux glo die beste oplossing is om verkwistende staatsbesteding te besnoei en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens te help met sy vermoë om onbetaalde belasting in te vorder:
25 Apr 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Meer reën, koue (nou al!) op pad

Namibië kan reën verwag tot in die winter weens La Niña wat steeds in sirkulasie in die land is. Pak solank al jou winterjasse uit want dit gaan koud word. Weerkenner Johan van den Berg het meer.
25 Apr 9AM 1 min

Le Roux, Van Staden terug vir Bulle teen Glasgow Warriors

Rugby: Die Springbok-heelagter Willie le Roux en flank, Marco van Staden, is terug in die Bulle-groep wat vanaand die verdedigende kampioene, Glasgow Warriors, in die Verenigde Rugbykampioenskap in Skotland takel. Le Roux, wat in Maart ʼn operasie ondergaan het, is op die bank terwyl Van Staden op nommer agt begin…
25 Apr 9AM 1 min

Sprinkane saai verwoesting in dele van Zambezi-streek

Sprinkane het na die goeie reën verwoesting begin saai in landerye in sommige noordelike areas. Die Zambezi-streek is veral hard getref en die landbouministerie het sowat 1 965 hektaar se landerye bespuit. Kosmos 94.1 Nuus het met Zambezi-goewerneur Lawrence Sampofu gesels, wat sê dinge lyk nie goed nie en 'n…
25 Apr 8AM 1 min

ANC maak plan met interne etiek, dissipline

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is besig om streng interne meganismes in te stel om etiese leierskap, doeltreffende regering en deursigtige besluitneming te verseker. Hy het die slotrede gelewer by die party se Noord-Kaapse provinsiale konferensie waar Zamani Saul onbestrede vir ʼn derde termyn as provinsiale…
25 Apr 8AM 1 min

Afrika Energiekamer ondersteun Namibië se olie-ambisies

Die uitvoerende voorsitter van die Afrika Energiekamer, NJ Ayuk, het by die Namibië Internasionale Energiekonferensie sterk steun uitgespreek vir Namibië se olie-ambisies. Hy het die land se plaaslike inhoudbeleid geprys en sê alle beskikbare koolwaterstowwe moet benut word om Namibiërs te bevoordeel. Ayuk beklemtoon die ontwikkeling van plaaslike vaardighede om…
25 Apr 6AM 1 min