
Geen SME-konsultasies vir begroting nie
Loading player...
Die finansministerie onder voormalige lynminister Ipumbu Shiimi het dikwels die burgerlike samelewing betrek om insette oor begrotingsprioriteite in te samel. Onder die konsekwent geopperde probleme was die nodigheid vir steun aan die informele ekonomie, SME’s en die kreatiewe sektor. Konsultasies het egter nie vanjaar plaasgevind nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Danny Meyer van SMEs Compete.