
Sassa-fluitjieblasers bedank
Loading player...
Die Parlement se portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling het die fluitjieblasers geloof wat steeds wetstoepassingsagentskappe inlig oor amptenare van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap wat vermoedelik bedrog gepleeg het. Die komiteevoorsitter, Bridget Masango, sê die polisie het vier SASSA-amptenare by die plaaslike kantoor in Johannesburg aangekeer na hulle 'n wenk van fluitjieblasers ontvang het: