Studente word die leermeesters in teater produksie ‘Wanneer ‘n groot boom val’

Loading player...
Skrywer, Regisseur en Vervaardiger van die produksie ‘Wanneer ‘n groot boom val’, Jefferson J Dirks-Korkee en mede vervaardiger en regisseur Karabelo Plaatje sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Beide was drama student aan die Universiteit van die Vrystaat maar in die produksie het hulle geleentheid om die gesoute akteurs te vorm en lei in ‘n produksie waar die leerders die leermeester word. Gerben Kamper, Maria De Koker en Moses Lechuti gee lewe aan die karakters. Ondersteun hulle 27 – 29 Maart by die Ander Huguenet in Bloemfontein. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
17 Mar 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min