
Dis amper tyd vir die jaarlikse Wika
Loading player...
Die Windhoek Karneval, of Wika, vind van 29 Maart tot 6 April plaas en gaan oudergewoonte vir groot vermaak en pret sorg. Hoogtepunte sluit in die optog deur die hoofstad se strate, ‘n bierfees, as ook ‘n kinder- en jeugkarneval. Kosmos 94.1 Nuus het met die Wika-voorsitter, Frank Schatz, gesels: