Romeine 1:20 - God openbaar in Cashew Neute

Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met natuurwetenskaplike Kobus Coetzee oor die wonder van die Cashew neut.
18 Mar 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

Then we are looking for your Godsightings for the week. When we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness and you share it with us in 30 sec to 1 min on 082 657 2 729 so that we can share it with the world
11 Apr 1AM 12 min