Vaaldam is 107% vol, ses sluise getrek

Loading player...
Die Departement van Water en Sanitasie hou die stygende watervlakke by die Vaal- en Bloemhofdam fyn dop. Ses sluise is by die Vaaldam getrek om die water wat uitvloei met 200 kubieke meter per sekonde te verhoog, met vlakke tans op 107-persent. Die watervlak van die Bloemhofdam is tans op 100-persent. Wisane Mavasa van die departement sê hulle gaan voort om die situasie te monitor om enige potensiële gevare van die stygende watervlakke te voorkom.
24 Mar 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Airlink se Jhb-WB-roete verwelkom

Airlink bied vanaf 4 Julie 'n tweede daaglikse vlug tussen Walvisbaai en Johannesburg aan. Die bykomende vlugte bied reisigers meer buigsaamheid tussen die Namibiese kus en die ekonomiese sentrum van Suid-Afrika, wat toerisme en sakereise ondersteun. Die nuwe skedule bied nou twee vlugte per dag in albei rigtings. Kosmos 94.1…
16 Jul 4AM 1 min

Mike Johnson wil ook Epstein-lys sien

Die Republikeinse Speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Mike Johnson, het hom by oproepe aangesluit dat die Departement van Justisie dokumente wat verband hou met die onteerde finansier Jeffrey Epstein, openbaar gemaak moet word. Die aanklaer-generaal Pam Bondi gesê daar is geen bewyse dat Epstein 'n kliëntelys gehou het of…
16 Jul 4AM 1 min

AfriForum vra Cachalia om plaasaanvalle as voorkeurmisdaad te klassifiseer

AfriForum doen 'n beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om plaasaanvalle as nasionale voorkeurmisdade te klassifiseer ná die wrede moord op die 79-jarige Valery Ezner op 'n plaas in Van Wyksdorp. Jacques Broodryk van AfriForum sê plaasmoorde word toenemend gewelddadig, is geteiken en strategies, en hou 'n…
16 Jul 3AM 1 min

Trump praat oor Butler-skietery

Amerikaanse president Donald Trump het vir die eerste keer in 'n onderhoud kommentaar gelewer op die sluipmoord-aanval op hom in Butler, Pennsilvanië op 13 Julie 2024. Trump was op die verhoog by 'n verkiesingsaamtrek toe die 20-jarige Thomas Matthew Crooks op hom geskiet en in die regter-oor beseer het. Trump…
16 Jul 3AM 1 min