Airlink se Jhb-WB-roete verwelkom

Loading player...
Airlink bied vanaf 4 Julie 'n tweede daaglikse vlug tussen Walvisbaai en Johannesburg aan. Die bykomende vlugte bied reisigers meer buigsaamheid tussen die Namibiese kus en die ekonomiese sentrum van Suid-Afrika, wat toerisme en sakereise ondersteun. Die nuwe skedule bied nou twee vlugte per dag in albei rigtings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Namibiese Lughawensmaatskappy se woordvoerder, Dan Kamati gepraat.
16 Jul 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DA sê SA polisie ondersoek klagte teen polisieminister

Die DA sê die polisie het bevestig dat sy strafregtelike aanklagte teen die polisieminister, Senzo Mchunu, nou ondersoek word. Die minister is op spesiale verlof geplaas te midde van bewerings van korrupsie en politieke inmengery in ondersoeke. Baxolile Nodada van die DA sê Mchunu, soos alle ander Suid-Afrikaners, moet die…
16 Jul 11AM 1 min

'Hou VK-regering verantwoordelik vir Afgaanse inligtinglek'

Reaksie word ontvang op die nuus dat duisende Afghane waarvan sommige saam met Britse magte in Afghanistan gewerk het, is in die geheim in die Verenigde Koninkryk hervestig nadat ʼn Britse amptenaar in 2022 per abuis hul inligting laat uitlek het. Die flater het die persoonlike inligting van byna 20…
16 Jul 11AM 1 min

Gasvryheidsvereniging verwelkom meer Walvis-Joburg-vlugte

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat Airlink twee keer daagliks tussen Walvisbaai en Johannesburg vlieg. Die bykomende vlugte bied reisigers meer buigsaamheid tussen die Namibiese kus en die ekonomiese sentrum van Suid-Afrika, wat toerisme en sakereise ondersteun. Gitta Paetzold, hoof van die Namibiese Gasvryheidsvereniging het met Kosmos 94.1 Nuus…
16 Jul 10AM 1 min

Motorvoertuig Ongelukkefonds-wet word hersien

Die Wetshervormingskommissie en die Motorvoertuig Ongelukkefonds hersien tans die Motorvoertuig Ongelukkefonds-wet. Hulle stel onder andere voor om voordeelbedrae van onder die wet na regulasies te verskuif vir vinniger opdaterings. Kosmos 94.1 Nuus het met die fonds se hoof van korporatiewe sake, John Haufiku gepraat.
16 Jul 10AM 1 min