
Nasionale Beplanningskommissie se nuwe hoof sit doelwitte uiteen
Loading player...
Die nuwe direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, dr. Kaire Mbuende, het met die NBC gepraat oor sy aanstelling en sy doelwitte.