
Hongersnood en diabetes neem toe in Namibië
Loading player...
Die Voeding- en Voedselsekerheidsalliansie van Namibië sê toenemende ernstige gevalle van ondervoeding en selfs sterftes weens wanvoeding is 'n bekommernis, met 41 persent van die bevolking wat voedselonseker is. Daar is egter terselfdertyd 'n toename in diabetes-gevalle in die land. Kosmos 94.1 Nuus het met Ben Schernick, die organisasie se direkteur, oor die kwessie gesels.