
Nuwe kontinentale LGBT-inisiatief wil haatspraak teenwerk
Loading player...
Equal Namibia en vennote nooi die publiek na 'n perskonferensie môre om 9 uur by die House of Democracy in die hoofstad. Dit is om 'n nuwe samewerking te loods onder leiding van jeugbewegings van regoor Afrika en die diaspora. Die inisiatief het ten doel om toenemende anti-LGBT-retoriek op verskillende maniere teë te werk. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Rodelio Lewis, die uitvoerende hoof van Drag Night Namibia, wat meer inligting gee.