
Uitspraak môre in rooilynsaak verwag
Loading player...
Uitspraak word môre in die hoërhof in die omstrede en opspraakwekkende rooilynsaak verwag. Die saak het baie aandag getrek met Job Amupanda, nou ‘n LP, wat die regering en die relevante rolspelers gedagvaar het na rouvleis in Mei 2021 by Oshivelo gekonfiskeer is. Die kwessie ter sprake, is eintlik in ware die poreuse grens tussen Angola en Namibië en Angola se onvermoë om bek-en-klouseer te beheer. Oud-landbouminister Calle Schlettwein het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.