
Brittanje ondersteun Oekraïne, en jongste ooreenkoms
Loading player...
Die Britse minister van verdediging John Healey sê ten spyte van kommer dat president Donald Trump vinnig sanksies teen Rusland wil ophef, voor daar nog ‘n volle vredesooreenkoms is, ondersteun Brittanje die ooreenkoms rakend vyandighede in die Swart See en op energie infrastruktuur. Healey sê Brittanje staan bankvas agter die Oekraïne.