
Kenner sê oor olie en gas in presidentskantoor
Loading player...
Reaksie word ontvang op die aankondiging deur president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, dat die land se olie- en gassektor onder haar kantoor sal val. Sy sê dit is om plaaslike deelname en waardetoevoeging in die sektor te waarborg. Die direkteur van die Instituut van Openbare Beleidsnavorsing, Graham Hopwood het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.