
Vredesoperasies van VN bly belangrik, relevant
Loading player...
Die VN se vredesoperasies beskerm mense en gemeenskappe in sommige van die mees desperate plekke op aarde, volgens die organisasie se sekretaris-generaal Antonio Guterres. Terwyl die sendings in sommige plekke soos die Sentraal Afrika Republiek en self Haïti deurgeloop het onder kritiek, sê Guterres hulle speel ‘n uiters belangrike rol.