Privaatsektor aangemoedig om deel te neem aan vervoernetwerk hervorming

Loading player...
Die Padvragvereniging in die buurland het alle maatskappye wat 'n derdeparty-operateur kan word, aangemoedig om die onlangs vrygestelde Netwerkverklaring te bestudeer en met die Departement van Vervoer in gesprek te tree om spoorwegbedrywighede weer op 'n lewensvatbare en doeltreffende grondslag te kry. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Gavin Kelly sê daar is baie geleenthede vir padvervoer-operateurs...
30 Mar 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Mynwese-kamer hou jaarvergadering

Die Kamer van Mynwese se 46ste jaarvergadering vind môremiddag in Windhoek plaas. Die president, Zebra Kasete, sal die mynbedryf se prestasie in 2024 hersien, asook die bedryf se belangrikste prestasies en hoogtepunte. Nuwe ampsdraers vir 2025 tot 2027 sal ook aangekondig word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Veston Malango,…
22 Apr 2AM 1 min

Mashatile wil nie bespiegel oor skietery nie

Die polisie en die Presidensiële Beskermingseenheid het 'n ondersoek van stapel gestuur nadat daar op adjunkpresident Paul Mashatile se amptelike voertuig geskiet is. Mashatile het teruggekeer van ’n vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee toe daar 'n paar weke gelede op sy konvooi in Boksburg, naby die N12,…
22 Apr 2AM 1 min

Trump staan bankvas agter Hegseth

Amerikaanse president Donald Trump het die verdedigingminister, Pete Hegseth, ondersteun ná berigte dat meer militêre aanvalbesonderhede gedeel is in nog 'n groepgesprek op Signal. Die groep het Hegseth se vrou, broer en persoonlike prokureur ingesluit, waar Hegseth inligting oor lugaanvalle teen Jemen gedeel het. Trump het gesê die bron klink…
22 Apr 1AM 1 min

Ramaphosa het lof vir Franciskus

President Cyril Ramaphosa sê as kerkhoof en wêreldwye figuurlike leier, het pous Franciskus 'n beskouing van insluiting, gelykheid en sorg vir gemarginaliseerde individue en groepe bevorder. Die eerste Latyns-Amerikaanse leier van die Rooms-Katolieke Kerk, is gisteroggend op 88-jarige ouderdom oorlede. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan ná weke se…
22 Apr 1AM 1 min

Weerkenner sê oor komende winter

Namate die temperatuur begin daal, word Namibiërs gewaarsku om voor te berei op 'n winter wat kouer as gewoonlik sal wees. Weervoorspellings dui daarop dat hierdie winter meer gereelde kouestelsels en 'n groter kans op reënval kan bring in vergelyking met vorige jare. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die…
22 Apr 1AM 1 min