Groot kommer oor toenemende diabetes

Loading player...
Diabetes neem wêreldwyd toe en teen 2045 sal een in agt volwassenes die toestand hê, ‘n toename van 46 persent. Terwyl Namibië erge voedseltekorte in die gesig staar, steek diabetes ook toenemend sy kop plaaslik uit en volgens Ben Schernick van die Nutrition and Food Security-alliansie in die land, het hulle kommer daaroor.
31 Mar 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Trump staan bankvas agter Hegseth

Amerikaanse president Donald Trump het die verdedigingminister, Pete Hegseth, ondersteun ná berigte dat meer militêre aanvalbesonderhede gedeel is in nog 'n groepgesprek op Signal. Die groep het Hegseth se vrou, broer en persoonlike prokureur ingesluit, waar Hegseth inligting oor lugaanvalle teen Jemen gedeel het. Trump het gesê die bron klink…
22 Apr 1AM 1 min

Ramaphosa het lof vir Franciskus

President Cyril Ramaphosa sê as kerkhoof en wêreldwye figuurlike leier, het pous Franciskus 'n beskouing van insluiting, gelykheid en sorg vir gemarginaliseerde individue en groepe bevorder. Die eerste Latyns-Amerikaanse leier van die Rooms-Katolieke Kerk, is gisteroggend op 88-jarige ouderdom oorlede. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan ná weke se…
22 Apr 1AM 1 min

Weerkenner sê oor komende winter

Namate die temperatuur begin daal, word Namibiërs gewaarsku om voor te berei op 'n winter wat kouer as gewoonlik sal wees. Weervoorspellings dui daarop dat hierdie winter meer gereelde kouestelsels en 'n groter kans op reënval kan bring in vergelyking met vorige jare. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die…
22 Apr 1AM 1 min

Oud-minister weerlê Cirrus se navorsing

‘n Verslag deur Cirrus oor openbare gesondheidsdienste het genoem dat die land baie staatmaak op buitelandse hulp met die publiek se tevredenheid met die diens wat daal saam met Amerikaanse befondsing. Die bevriesing van Amerikaanse hulp sal dus ‘n wesenlike plaaslike impak hê. Die verslag praat ook oor MIV/Vigs programme…
22 Apr 12AM 1 min