
Nog grondbesettings by Many Hills
Loading player...
Ploteienaars by Many Hills net wes van die hoofstad se kommer verdiep met grond wat beset word deur lede van die Khomanin wat meen dit is hulle voorvaderlike grond. Plakkershuise word net buite grensdrade van plotte opgerig en hulle eis dat die grond aan hulle toegeken moet word. Die eienaar van die plaas waarop die ontwikkeling is, John Cuff, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.