
WGO sê pandemie verdrag sal produksie medisyne 'n hupstoot gee
Loading player...
Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus sê die pandemie verdrag sal ‘n raamwerk daarstel vir die oordrag van kennis en vaardighede sowel as die ontwikkeling van tegnologie vir ontwikkelende lande om entstowwe en meer te vervaardig. Dit kom na die oneweredige verspreiding van entstof tydens die Covid-pandemie.