
Zimbabwe begin met vergoeding aan eks-plaaseienaars
Loading player...
Zimbabwe het begin met vergoedingsbetalings aan voormalige plaaseienaars kragtens die Global Compensation Deed wat in 2020 onderteken is. Daar is tot op hede 740 plase goedgekeur vir vergoeding, met die regering wat reeds ongeveer 59,3-miljoen Namibiese dollar uitbetaal het vir die eerste verwerkte 378 plase. Die Zimbabwiese finansminister, Mthuli Ncube, sê die vergoeding vorm deel van Zimbabwe se agterstallige klaring- en skuldvereffeningproses, gelei deur die Afrika-ontwikkelingsbank: