Weird WIde Web - Japannese lughawe wat nou "Hello Kitty Airport" genoem word

Loading player...
Hierdie lente sal toeriste wat na die Oita-prefektuur reis, verwelkom word deur een van Japan se bekendste gesigte — Hello Kitty.
10 Apr 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min