Instituut sê arm gemeenskappe moet beskerm word teen BTW-verhoging

Loading player...
Die Instituut vir Rasseaangeleenthede sê opposisiepartye wat die voorgestelde BTW-verhoging teenstaan as beginselbeswaar, moet ook negatiewe sakebeleid konfronteer. Die instituut het die EFF en MK-party gevra om nie net die BTW-verhoging te verwerp nie, maar om ook arm gemeenskappe daadwerklik te beskerm teen wat inderwaarheid belasting is vir swart ekonomiese bemagtiging. Makone Maja van die instituut sê dit is noodsaaklik om SEB-vereistes te verminder en só gemarginaliseerde gemeenskappe teen verdere verarming te beskerm:
11 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Los eers rooilyn, kyk na Angola-grens: Venaani

In sy eerste parlementêre toespraak het landbouminister Mac Hengari aangekondig dat die kabinet 'n strategie het om die rooilyn te verwyder en die voorvaderlike grondkwessie op te los. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met PDM-president McHenry Venaani, wat sê die grens met Angola moet eers beveilig word voordat die regering…
18 Apr 6AM 1 min

Kleinhandelaars van klere, skoene dryf SA groei in Februarie

Kleinhandelverkope in Februarie het volgens Statistieke Suid-Afrika met 3,9-persent gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die sterkste groei is getoon by kleinhandelaars van tekstiele, klere, skoene en leerware teen 15,7-persent, sowel as algemene handelaars, wat met 3,4-persent gestyg het. Raquel Floris van Statistieke SA sê egter op 'n maand-tot-maand-grondslag…
18 Apr 6AM 1 min

Bemagtig Namibiërs en maatskappye is welkom: Hengari

Landbouminister Mac Hengari sê Namibiërs moet 'n betekenisvolle rol speel in die ontginning van die land se natuurlike hulpbronne en ekonomiese potensiaal. Hy het by die sooispit-seremonie van die Vigor Biotegnologie Produksiefasiliteit in Hentiesbaai gepraat. Die nuwe fasiliteit sal hoë waarde rob- en neut-olies lewer wat ryk is aan omega-3,…
18 Apr 5AM 1 min

Wits-eetstakingskomitee eis registrasie van alle studente

Die Wits-eetstaking-solidariteitskomitee het na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie in Johannesburg opgeruk om die registrasie van alle studente te eis, ongeag uitstaande skuld. Die betoging volg ná 'n eetstaking van 12 dae, met studente wat Wits Universiteit beskuldig dat hulle arm swart studente ignoreer. Die komitee se woordvoerder, Feziwe Ndwayana, vra die…
18 Apr 5AM 1 min

Waar wil inligtingministerie heen reis vir N$28 miljoen in S&T?

Verskeie nuwe parlementslede het in hul nooienstoesprake die voorgestelde begroting gekritiseer. John-Louw Mouton, die IPC se skaduminister van inligting- en kommunikasietegnologie, sê daar word nie genoeg voorsiening gemaak vir sagteware infrastruktuur nie. Mouton het ook die inligtingministerie se S&T-toewysing bevraagteken.
18 Apr 2AM 1 min