
Luukse spog-horlosie deur Namdia in Switserland bekend gestel
Loading player...
Namdia, in samewerking met Diamwill of Antwerp, het onlangs die luukse Namib Queen of Hearts-horlosie in Switserland bekend gestel. Dit het die belangstelling van internasionale versamelaars en connoisseurs geprikkel. Die horlosie is aanlyn beskikbaar op die webtuiste van Backes and Strauss London. Beverley Coussement, woordvoerder van Namdia, het met Kosmos 94.1 Nuus oor dié spoghorlosie gepraat: