
Wenner van die N$50 000 Vakansie: Só word jy gekies
Loading player...
Jean-Louis gesels oor hoe die trekking van die vakansie, ter waarde van N$50 000 na enige plek in Suid-Afrika, tydens die KosMOS Fees gaan plaasvind.