Watse stalletjies kan jy verwag by die KosMOS Fees?

Loading player...
Jean-Louis en Jessica gesels oor die lekker verskeidenheid stalletjies wat op 25 en 26 April by die KosMOS Fees sal wees.
17 Apr 12AM Afrikaans Namibia Arts · Arts

Other recent episodes

Die moets en moenies vir die KosMOS Fees

Jean-Louis gee vir ons ’n handige oorsig van die moets en moenies wanneer dit kom by wat jy saam mag vat na die KosMOS Fees. Van piekniekkomberse tot items wat by die huis moet bly – hy deel alles wat jy moet weet om reg en voorbereid by die fees…
16 Apr 1AM 6 min