Die moets en moenies vir die KosMOS Fees

Loading player...
Jean-Louis gee vir ons ’n handige oorsig van die moets en moenies wanneer dit kom by wat jy saam mag vat na die KosMOS Fees. Van piekniekkomberse tot items wat by die huis moet bly – hy deel alles wat jy moet weet om reg en voorbereid by die fees op te daag.
16 Apr 1AM Afrikaans Namibia Arts · Arts

Other recent episodes