
GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNELISE - Misdaad, huisbesettings en veiligheid
Loading player...
In hierdie episode van LEEF gesels Lukas met Annalise Kemp van Servamus oor die groeiende krisis van sogenaamde "housejackings" – die onwettige besetting van residensiële eiendomme, veral in stedelike gebiede soos Johannesburg. Hulle bespreek hoe sindikate hierdie praktyke verfyn het, hoe wetgewing soos die PIE-wet dit bemoeilik om onwettige besettings te stop, en gee praktiese raad oor hoe jy jou eiendom en gemeenskap kan beskerm. 'n Relevante en insiggewende gesprek vir elke Suid-Afrikaner.