
GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNELISE - Internasionale netwerke van orgaanhandel
Loading player...
Annalise Kemp en Lukas delf dieper in die skokkende werklikheid van georganiseerde orgaanhandel. Hulle bespreek hoe hierdie misdaad oor grense heen strek en hoe dokters, regskenners, en selfs internasionale netwerke by dié bedrywighede betrokke is. Met verwysings na ondersoeke van Interpol en gebeure in plekke soos Hyderabad, wys hierdie gesprek hoe fyn gestruktureerd en gevaarlik die wêreld van onwettige orgaanhandel regtig is.