
GEMEENSKAPSVEILIGHEID MET ANNELISE - Orgaanskenking en die swart mark
Loading player...
In hierdie aangrypende episode gesels Lukas en Annalise Kemp oor die donker werklikheid agter orgaanskenking – van die ongelooflike potensiaal om lewens te red, tot die kriminele netwerke wat voordeel trek uit mense se nood. Hulle bespreek statistieke, internasionale praktyke (selfs die wettige verkope in Iran), en hoe Suid-Afrika inpas in hierdie globale uitdaging. ’n Oogopener oor ’n onderwerp wat dikwels stilgebly word, maar almal raak.