Weird Wide Web: Hardloop eis 'n tol op jou brein

Loading player...
Kenners meen hardlopers se liggame kan baie nodig "breinvet" verloor as hulle nie genoeg koolhidrate het wanneer hulle hardloop nie.
16 Apr 2025 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min