
ANC 'het kiesers vervreem', DA voor in peiling
Loading player...
Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die ANC het kiesers vervreem met sy voortgesette navolging van ongewilde sosio-ekonomiese beleid. Die DA het die ANC die eerste keer in ʼn IRR-meningspeiling verbygesteek. Hermann Pretorius van die instituut sê een van die kenmerke van die jongste peiling is die idee dat politiek voortaan deur maatskaplik-ekonomiese faktore eerder as identiteitsgebaseerde griewe bepaal kan word. Hy sê die meningspeiling is uitgevoer tydens die stryd oor 'n BTW-verhoging: