
Uitstekende aanbod op Hartebeestloop veiling
Loading player...
Die jaarlikse ikoniese Hartebeestloop Bonsmara veiling vind op Saterdag, 17 Mei, plaas op die plaas Hartebeestloop naby Stampriet. Daar sal 48 Bonsmara bulle en 100 vroulike diere aangebied word. Kosmos 94.1 nuus het met Paul Klein van Agra Auctions gepraat.