Dr Johann Landsberg - Pitch Your Business kompetisie

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Dr Johann Landsberg van Noord Wes Universiteit oor die Pitch Your Business 2025 kompetisie.
22 Apr 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Andre en Lizzy Venter hengel vir Jesus

Janine van Niekerk gesels met twee van ons luisteraars, Andre en Lizzy Venter. Hulle het ‘n passie om die hengel gemeenskap te bereik met die evangelie, en dan sien hulle ook die nood raak wanneer hulle met mense gesels.
23 Apr 1AM 16 min

Lynette Beer: luister eers

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Luister eers” met Job as die perfekte voorbeeld.
24 Apr 1AM 5 min

Dr Anthony van Tonder: Marriage is worship

We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers the theme “Marriage is worship.”
23 Apr 1AM 3 min

Romeine 1:20: God openaar in die Krap Newel

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan gesels ons met Ruimte fisikus Dr Ruhann Steyn oor die Krap newel en…
22 Apr 1AM 7 min

Jaco Strydom - Glo al sien jy nie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Glo al sien jy nie.”
22 Apr 1AM 2 min