
Politici moet oppas vir beloftes maak, sê kenner
Loading player...
Die leier van die Nasionale Demokratiese Party, Martin Lukato, wat ook een setel in die Nasionale Vergadering het, het ook sy teleurstelling uitgespreek in die versuim van die nuwe regering om gestand te doen aan sy belofte vir ‘n oumens pensioen van 3 000 Namibiese dollar. Politieke ontleder Ndumba Kamwanyah sê politici moet uiters versigtig wees met beloftes.