Andre en Lizzy Venter hengel vir Jesus

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met twee van ons luisteraars, Andre en Lizzy Venter. Hulle het ‘n passie om die hengel gemeenskap te bereik met die evangelie, en dan sien hulle ook die nood raak wanneer hulle met mense gesels.
23 Apr 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min