
Anique: gesalfde kind van God
Loading player...
Johann Els gesels met Anique (voorheen deel van die sanggroep Kaleidoskoop), oor haar bediening, Woord en Wysie, en haar kindermusiek waarna grootmense ook kan luister.