
Ingrid se ouma woedend oor uitstel van optog vir geregtigheid
Loading player...
Die uitstel van die optog vir geregtigheid vir Ingrid Maasdorp deur die Okahandja-munisipaliteit is steeds in die nuus. Die burgemeester, Beatrice Kotungondo, het inwoners gevra om die beplande betoging oor Ingrid Maasdorp se moord tot ná die Toerisme- en Handelskou uit te stel. Sy sê die skou lok beleggers en besighede en moet nie ontwrig word nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Ingrid se ouma, Dolly Maasdorp gepraat.