
BTW-skrapping 'pleister op oop wond'
Loading player...
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die land se grootste tekortkoming is nie ʼn fiskale tekort nie, maar ʼn gebrek aan integriteit, bevoegdheid en politieke wil. Die organisasie het die skrapping van ʼn BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte verwelkom, maar sê dis bloot ʼn pleister op ʼn oop wond. Bennie van Zyl van TLU SA sê die ekonomiese krisis is nie die gevolg van een fiskale besluit nie, maar van dekades lange skadelike beleid: