
Bank van Namibië hersien groeiverwagting vir ekonomie
Loading player...
Die Bank van Namibië het se ekonomiese vooruitsigte vir 2025 opdateer. Die ekonomie sal na verwagting vanjaar met 3,8 persent groei en teen 4 persent in 2026. Dit is 'n afwaartse hersiening van 0,2 persentasiepunte vir vanjaar vanaf die Desember 2024-skatting. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Josefina Oskar, die bank se kommunikasiebeampte, wat verduidelik.