
Komende rugbyseisoen staan vol in die blom
Loading player...
Die komende rugbyseisoen beloof om grasgroen en vol geleenthede te wees. Gedurende 'n borgskapoorhandiging van Novel Ford aan die NRU, het Jacques Burger, die direkteur van die Namibië Rugby Unie uiteen gelê wat voorlê met die opkomende seisoen wat in Junie begin met ‘n paar lekker wedstryde ter voorbereiding vir die Wêreldbeker in 2027.