
Retief Burger: die implikasie van die evangelie
Loading player...
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die implikasie daarvan in ons lewens elke dag.