As jy lief is vir illustrasies teken is die ‘Picture This’ kompetisie vir jou!

Loading player...
"Picture This" is terug en gee aan aspirant illustreerders die geleentheid om hul werke gepubliseer te kry, plaaslik en oorsee. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Reon Erasmus in die OFM Kunsteklop oor wie mag inskryf en wat op die wenner van die uitsonderlike geleentheid wag. Inskrywings kan gelaai word voor 30 Mei by www.wwpbic.com
30 Apr 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min