
Cosatu ontsteld oor DA-hofgeding oor kwotas
Loading player...
Cosatu sê hy is is ontsteld oor die DA se vals aanval op Gelyke Indiensneming. Die DA het 'n hofaansoek ingedien wat die kwotas vir gelyke indiensneming in die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming betwis, wat volgens hulle bloot rasse-uitsluiting onder 'n nuwe naam is. Die wet bepaal aanstellingskwotas vir ekonomiese sektore, insluitend mynbou en vervoer, die boubedryf en landbou. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle is vol vertroue dat die DA se aansoek van die hand gewys sal word: