
Eulanda Wagner sê Nou of Nooit
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Eulanda Wagner. Sy het vir die ATKV Crescendo mentorskapprogram ingeskryf en was as een van die tien finaliste aangewys. Maar ons wil ook hoor hoe haar pad met Jesus loop natuurlik...