
Namibië herdenk Werkersdag te midde van groot uitdagings
Loading player...
Te midde van Werkersdag wat wêreldwyd vandag herdenk word, word die gaping tussen die rykes en die armes al groter en is 'n dringende kwessie in Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die veteraan vakbondleier Job Muniaro, sekretaris-generaal van die Nasionale Vakbond van Namibiese Werkers.