
Izelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp te Buffelspoort
Loading player...
Johann Els gesels heerlik met Izelle Loots oor die komende Radiokansel Vrouekamp en wat sy op haar hart het vir die dames. (Buffelspoort 6- 8 Junie - Annemarie Esterhuyzen - 082 936 9874)