
Lourindi Nel - stories van Aangenome kinders
Loading player...
Johann Els gesels met Lourindi Nel, ‘n berader en Ma van aanneemkinders, oor die artikel in Maroela Media waar sy verduidelik dat dit belangrik is vir aangenome kinders om hulle aanneemstorie te verstaan. Ons vra hoekom en hoe.